Skip header
Innibos
Innibos

Innibos

Weekkaartjie 3 - 5 Julie 2025
ZAR 660.00
Jul03
Weekkaartjie 3 - 5 Julie 2025
Bergvlam H/skool
UITVERKOOP Donderdag Parkering - Blok C
ZAR 200.00
Jul03
UITVERKOOP Donderdag Parkering - Blok C
Bergvlam H/skool
Donderdag Feesterrein en Huisgenoot Afskopkonsert
ZAR 160.00
Jul03
Donderdag Feesterrein en Huisgenoot Afskopkonsert
Bergvlam H/skool
UITVERKOOP Donderdag Kuiertafel - Huisgenoot Afskopkonsert
ZAR 110.00
Jul03
UITVERKOOP Donderdag Kuiertafel - Huisgenoot Afskopkonsert
Bergvlam H/skool
Donderdag Bespreekte Stoel - Huisgenoot Afskopkonsert
ZAR 110.00
Jul03
Donderdag Bespreekte Stoel - Huisgenoot Afskopkonsert
Bergvlam H/skool
Vrydag Feesterrein en JacarandaFM Konsert
ZAR 260.00
Jul04
Vrydag Feesterrein en JacarandaFM Konsert
Bergvlam H/skool
Vrydag Parkering - Blok C
ZAR 200.00
Jul04
Vrydag Parkering - Blok C
Bergvlam H/skool
Vrydag Kuiertafel - JacarandaFM Konsert
ZAR 160.00
Jul04
Vrydag Kuiertafel - JacarandaFM Konsert
Bergvlam H/skool
Vrydag Bespreekte Stoel - JacarandaFM Konsert
ZAR 160.00
Jul04
Vrydag Bespreekte Stoel - JacarandaFM Konsert
Bergvlam H/skool
Saterdag Feesterrein en Kyknet Konsert
ZAR 310.00
Jul05
Saterdag Feesterrein en Kyknet Konsert
Bergvlam H/skool
UITVERKOOP Saterdag Parkering - Blok C
ZAR 200.00
Jul05
UITVERKOOP Saterdag Parkering - Blok C
Bergvlam H/skool
Saterdag Kuiertafel - KykNet Konsert
ZAR 210.00
Jul05
Saterdag Kuiertafel - KykNet Konsert
Bergvlam H/skool
UITVERKOOP Saterdag Bespreekte Stoel - KykNet Konsert
ZAR 210.00
Jul05
UITVERKOOP Saterdag Bespreekte Stoel - KykNet Konsert
Bergvlam H/skool
Weekkaartjie 2-4 Julie 2026
Jul02
Weekkaartjie 2-4 Julie 2026
Hoërskool Bergvlam
Donderdag Feesterrein en Huisgenoot Afskopkonsert
Jul02
Donderdag Feesterrein en Huisgenoot Afskopkonsert
Hoërskool Bergvlam
Donderdag Parkeerkaartjie - Blok C
ZAR 0.00
Jul02
Donderdag Parkeerkaartjie - Blok C
Hoërskool Bergvlam
Donderdag Kuiertafel - Huisgenoot Afskopkonsert
ZAR 1,210.00
Jul02
Donderdag Kuiertafel - Huisgenoot Afskopkonsert
Hoërskool Bergvlam
Donderdag Bespreekte Stoel - Huisgenoot Afskopkonsert
ZAR 160.00
Jul02
Donderdag Bespreekte Stoel - Huisgenoot Afskopkonsert
Hoërskool Bergvlam
Vrydag Feesterrein en JacarandaFM Konsert
Jul03
Vrydag Feesterrein en JacarandaFM Konsert
Hoërskool Bergvlam
Vrydag Parkeerkaartjie - Blok C
ZAR 260.00
Jul03
Vrydag Parkeerkaartjie - Blok C
Hoërskool Bergvlam
Vrydag Kuiertafel - JacarandaFM Konsert
ZAR 1,810.00
Jul03
Vrydag Kuiertafel - JacarandaFM Konsert
Hoërskool Bergvlam
Vrydag Bespreekte Stoel - JacarandaFM Konsert
ZAR 160.00
Jul03
Vrydag Bespreekte Stoel - JacarandaFM Konsert
Hoërskool Bergvlam
Saterdag Feesterrein en KykNET Konsert
Jul04
Saterdag Feesterrein en KykNET Konsert
Hoërskool Bergvlam
Saterdag Parkeerkaartjie - Blok C
ZAR 260.00
Jul04
Saterdag Parkeerkaartjie - Blok C
Hoërskool Bergvlam
Saterdag Kuiertafel - KykNET Konsert
ZAR 2,110.00
Jul04
Saterdag Kuiertafel - KykNET Konsert
Hoërskool Bergvlam
Saterdag Bespreekte Stoel - KykNET Konsert
ZAR 200.00
Jul04
Saterdag Bespreekte Stoel - KykNET Konsert
Hoërskool Bergvlam

Innibos

Kom geniet die jaarlikse Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees, vanaf 2–5 Julie in Mbombela (Nelspruit)!

Innibos is 'n volwaardige kunstefees wat musiek, teater, kuns, boeke en leefstylproduksies in verskeie venues in en rondom Nelspruit aanbied.

Die sentrale feesterrein by Hoërskool Bergvlam is oop vanaf 2 tot 5 Julie en is 'n belewenis met 'n skitterende hoofverhoogkonsert elke aand met van Suid-Afrika se topkunstenaars op die verhoog. Die Loof Hom Inniboskonsert vind op Sondagaand 5 Julie by Church Unlimited plaas. Daar is hope keurige stalletjies by die Bosmol en verskeie kuierverhoë met gewilde kunstenaars en hope vermaak vir jonk en oud. Daar is ook 'n pretpark en vir die kleingoed is daar Woelwaters met kinderteater en aktiwiteite.

Besoek www.innibos.co.za vir meer inligting. Hier is waar die feeskoors hoogty vier - mis dit op eie risiko!


Ouderdomsbeperking: Gesinsvriendelik. Senior burgers (65 jaar en ouer): R195 by Hek 1 en Hek 8 SLEGS op Donderdag 2 Julie (bewys van ouderdom vereis 'n ID- dokument of rybewys). Geen voorafverkope.

Kinders onder 13 wat die feesgronde bywoon, word gratis toegelaat, maar kaartjies is nodig vir gereserveerde sitplekopsies in die Bespreekte Area. Ouderdomsbeperkings vir individuele teaterproduksies en vertonings word in hul beskrywing en op die kaartjies aangedui.

Verbode items: Troeteldiere, eie alkohol/kos, vuurwapens, dwelms, groot sambrele of gazebo’s.

Toegelate items: Eie kampstoele, stootwaentjies, rolstoele of ander hulpmiddels vir mense met mobiliteitsbeperkings.

Parkering: Beperkte parkering op die feesgronde is te koop beskikbaar. / Gratis veilige en sekure parkering by I’langa Mall met gratis Hop en Stop (3 km en 10 minute se rit). / Privaat betaalde parkering by Nelspruit Primary oorkant die pad ook beskikbaar. Nelspruit Primary besprekings en navrae – zena@nelspruitprimary.co.za

Fasiliteite vir gestremdes: Die feesgronde is ongelyk en meestal onverhard, en is nie ideaal geskik vir rolstoele nie. / Toeganklike badkamergeriewe is beskikbaar. / Parkering vir gestremdes is beskikbaar. Bespreek asseblief by Andy by andy@innibos.co.za

(bewys van gestremdheid vereis, en parkeerplek is beperk).

Badkamergeriewe: Toiletgeriewe is volop en word op die kaart aangedui. / Babadoek-omruilgeriewe is beskikbaar.

Bewaring van items: Daar is ’n veiligbewaringsfasiliteit op die feesgronde genoem: Die Bêreplekkie